Modulekode | MIT 840 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Let wel: Alle A Stroom-studente registreer eers vir MIT 840. Sodra 'n studieleier aangewys is vir 'n student, sal die student oorgeplaas word na die ooreenstemmende module om die korrekte departement aan te dui. Informatika-studente sal vir MIT 840 geregistreered bly. |
Modulekrediete | 90.00 |
Programme | |
Voorvereistes | MIT 862 vir A Stroom-studente |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Informatika |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App